27
Jul |
Perdekoop |
Perdekoop
na maande se swoeg en sweet is perdekoop.co.za nou pure perd!
1 februarie 2009 was die grootste afskop-opskop in die geskiedenis van afrikaans op die web, met die bekendstelling van suid-afrika se eerste afrikaanse aanlyn trougids.
trou in jou taal en laat perdekoop.co.za se tong-in-die-kies omhelsing van tegnologie jou troureëlings makmaak.
snuffel gerus deur ons gids van topkwaliteit diensverskaffers en uitmuntende trou idees. wie weet, dalk kan jou troureëlings selfs ‘n bietjie pret wees.
www.weddingshub.com
Bogenoemde webtuiste is ook in Engels, besoek net die webtuiste www.perdekoop.co.za

